Mnr en Mej Hoërskool Eldoraigne 2026
ADVERTISEMENT
Hier is ons Mnr en Mej Hoërskool Eldoraigne-wenners vir 2026!
WENNERS
- Mnr Eldoraigne – Jordan v/d Westhuizen
- Mej Eldoraigne – Melindi de Bruin
1ste Prins en Prinses
- Damian Elferink
- Izelke J/v Rensburg
2de Prins en Prinses
- Ruan Paton
- Katryn J/v Rensburg
- Mnr Persoonlikheid – Luthando Mkhize
- Mej Persoonlikheid – Carlize v/d Merwe
- Mnr Fotogenies – Xander Butler
- Mej Fotogenies – Elisha de Kock
- 1ste Debutant – Lené Strydom
- 2de Debutant – Arno Thompson
Beste Paartjie
- Jordan v.d. Westhuizen & Melindi de Bruin
Baie geluk aan al die wenners en finaliste! Julle het vanaand werklik gestraal en is almal so kosbaar soos edelstene. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!



















