Laerskool Wierdapark eerstespanne
ADVERTISEMENT
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Wierdapark se eerstespanne met trots.
Eerstespan Hokkie Dogters
Laerskool Wierdapark is baie trots op ons eerstespan dogters wat pragtig speel die seisoen.
Hiermee die span: (Voorste ry v.l.n.r) Evette Smith, Zandri Kotze, Lianri Langeveldt, Carla van Breda, Mia McArdle, Anlin Kruger. (Agterste ry v.l.n.r) Gavin Bailey (afrigter), Chloey Meyer, Sonique Kotze, Minka Steyn, Mkaylinn Brits, Chante Borchard, Jizelle Leach, Juanique Schalkwyk, Jazel Schalkwyk, Sune Bolt (afrigter).
Eerstespan Hokkie Seuns
Laerskool Wierdapark se eerstespan hokkie seuns is vinnig op die baan en geniet elke wedstryd vreeslik. Hiermee die eerste span name:
![]()
Eerste Span Krieket Seuns
Laerskool Wierdapark se eerstespan krieket seuns het ‘n goeie seisoen agter die rug. Agt van die spelers neem deel aan die o.12 en o.13 Northens krieket proewe. Hiermee die span:
Voor van links na regs: Janus Ras, Conrad Fourie, Ewan de Bruyn, Jacques Swardt (Kaptein), Dirk van der Walt, Dylan Stander (onder Kaptein), Henre’ Fourie. Agter v.l.n.r: Louis Möller (Afrigter), Wessel Hyman, Brandon Erlank, Anro van der Merwe, Dean Wilbers, Logan Earley, Vince Lotz, Adriaan Jankowitz, Philip Loots (Afrigter).
Netbal SA Wenners
Laerskool Wierdapark het vroer vanjaar weg gestap as netball SUPER 12 algehele wenners. Hulle eerste span dogters het deurgedring na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Netbal en hulle stap weg as SA Netbal wenners.
(Voor v.l.n.r): Anli Kruger, Zanè Jansen v Vuuren (kaptein), Me. Yolanda Wilken, Me. Erika Reyneke (afrigter), Mnr Louis Dekker, Zandri Kotzè, Alissa Korff. Agter v.l.n.r: Chanè Coetzee, Lunè Strydom, Leanè van Wyk, Milan Engelbrecht, Izelke Janse v Rensburg, Rolandi vd Berg.










