Laerskool Volschenk leerders word genooi na die Hessequa Sports Awards
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Volschenk leerders wat op Vrydag, 19 Julie 2024 na die Hessequa Sports Awards genooi was.

Van links: Licka Jordaan, Minke Nieuwenhuys, Lize Retief, Jean-Prieur du Plessis en Jovan van der Walt. Lize Retief ontvang tydens die spoggeleentheid die Junior Sportvrou van die jaar toekenning .









