Laerskool Volschenk golfspeler slaan ‘n welverdiende wen los
ADVERTISEMENT
Jean-Prieur du Plessis leerder van Laerskool Volschenk het aan die 2024 Kingswood o.13 toernooi te George deelgeneem en slaan ‘n welverdiende wen los. Hy behaal sy persoonlike beste van 76 houe.










