Laerskool Lochnerhof Grondslagfase Eisteddfod wenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Lochnerhoff se Helderberg Eisteddfod wenners van graad 1 tot 3. Hierdie leerders het hulle gedigte en selfs redenaarstukke baie goed geken en met baie selfvertroue en vlinders in die maag vir almal baie trots gemaak.
- Ava Enslin (Goud Plus),
- Laïke Cara Theart (Cum Laude), Emma-Lee Pretorius (Goud Plus),
- Emke Möller (Goud),
- Eben Theron (Goud Plus), Chris-Mare Cloete (Goud Plus), Caitlin du Plessis (Goud Plus), Vidette Venter (Goud Plus), John-Luke Hawley (Cum Laude),
- Mikayla Scheepers (Cum Laude),
- Lianke Harmse (Cum Laude), Inneke Marx (Cum Laude),
- Mila Ackhurst (Cum Laude), Carli Muir (Goud Plus),
- Cara Jansen van Vuuren (Goud),
- Jo Swanepoel (Goud Plus), Beatrice du Toit (Cum Laude), Anton Oosthuizen (Cum Laude) en
- Leia Ballabio (Cum Laude) vir Redenaars.
Junior Eisteddfod










