Laerskool Kenridge-leerders gekeur vir provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Kenridge-leerders vir hul keuring in verteenwoordigende spanne:
- Cala O’Ryan (W.P. A-Hokkie)
- Mischa Kwak (W.P. C-Hokkie)
- Divan van Eeden (W.P. B-Hokkie)
- Mnr. Clinton Hill (W.P. A-Seunshokkie Afrigter)
- Jacob Hanekom (W.P. B-Hokkie)
- Anneke Bothe (Wes-Kaap Netbal)
- Mia Mostert (W.P. Netbalspan CTPSN)
- Ghitte Vivier (CTPSN o.11 Doves-span)
Cala, Mischa, Divan, Mnr Hill, Jacob, Anneke, Mia en Ghitte









