Laerskool George-Suid seuns is vir die SWD o.12 rugbyspanne gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool George-Suid seuns wat gekies is vir die SWD o.12 rugbyspanne. Hulle neem 2-4 Oktober 2025 aan die Interprovinsionale Kusstreek Rugby Toernooi op Riversdal deel.

Voor van Links: Xander Jonck – o.12A, Benju Kriel – o.12C, Novak Schmidt – o.12C Agter van Links Carlyle Rondganger – o.12A, Christiaan Rheeder – o.12A, Ferdi Coleman – o.12B, Alexander Helberg – o.12A en Jason Stevens – o.12B









