Laerskool Bakenkop spanredenaars was behoorlik aan die brand
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop spanredenaars was behoorlik aan die brand hierdie jaar! Tydens die 𝐀𝐫𝐭𝐢𝐬𝐭𝐚𝐭𝐮𝐞 𝐋𝐚𝐧𝐝𝐬𝐰𝐲𝐝 𝐅𝐢𝐧𝐚𝐚𝐥 het ons Bakie-spanne gewys wat in hulle steek. Die uitslae spreek vanself :
Gr. 2: 2de plek
Gr. 3: 1ste plek
Gr. 4: 1ste plek
Gr. 5: 2de plek
Gr. 6 span 1: 1ste plek
Gr. 6 span 2: 2de plek
Gr. 6 Engelse span: 1ste plek















