Hoërskool Bredasdorp redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Die dapper Hoërskool Bredasdorp redenaars wat nie skroom om hulle mening te lug nie, het tydens die jaarlikse Interne Redenaarskompetisie weereens
gewys dat hulle definitief hul woord gestand kan doen. Die vier bekwame beoordelaars – mnre Rudi de Waal en Tiaan Diedericks, sowel as mee. Marinda Stoman en Kyla Neethling, moes nogal kopkrap om die wenners tussen dié bedrewe sprekers te bepaal.

Veels geluk aan die junior sprekers: Leslie-Ann Janse van Rensburg, gr 9 (Klatergoud – 1e), Daniël Fourie, gr 9 (Vergelyking – 3e) en Janíke van Wyk, gr 8 (Vergelyking – 2e)
Our seniors made us proud at the annual BHS Orator Competition.

Fltr: Joaddan Daniels, gr 10 (Debate – 2nd), Melo Dlamini, gr 11 (Compare – 3rd), Lucy Turvey, gr 10 (Fool’s Gold – 4th) and Malienke van Wyk, gr 10 (Orbit – 1st)









