Laer Volkskool Interskole tennis uitslae
ADVERTISEMENT
nterskole het op Augustus 2022 afgeskop met die o. 10 tennis wat op Laer Volkskool se bane plaasgevind het. Dit was n heerlike dag van tennis. Julle het pragtig gespee. Die telling is as volg:
- Seuns wen 9 – 0
- Meisies verloor 0 – 9
Die eerste seuns- en dogters tennisspan asook die tweede seunsspan het Dinsdag, 2 Augustus 2022, hulle harte op die tennisbaan uitgespeel. Ons is so trots op julle!
Die uitslae is as volg:
- Dogters 1ste span verloor 4-5
- Seuns 2de span wen 6-3
- Seuns 1ste span wen 8-1
📷 Gideon van der Mescht


































