Hoërskool Volksrust Netbaluitslae vs Pionier Hoërskool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al Hoërskool Volksrust se netbalspanne wat teen Pionier Hoërskool meegeding het! Julle harde werk en deursettingsvermoë op die baan maak ons trots.
Uitslae:
- Onder 14 – Verloor 6–10
- Onder 15 – Wen 8–6
- Onder 16 – Verloor 5–14
- 2des – Verloor 7–29
- 1stes – Verloor 6–36
Baie geluk aan ons o.15-span met hul mooi oorwinning! Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel was van die dag. Ons hou aan werk en groei as span – die seisoen is nog lank!











