Hoërskool Transvalia klas van 2023 Matriekuitslae
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Transvalia Matriekuitslae:
Aantal Matrieks- 209
Onderskeidings- 240
Universiteit Vrystelling -77,83%
Diploma – 17,73%
Hoër Sertifikaat 4,43%
SLAAG 97,13%
96% Van Ons leerders kwalifiseer vir Tersiere Studies
97.13% Slaagsyfer
(Nasionale Slaagsyfer 82.9%)
92% van ons Wiskunde leerders slaag (Nasionale slaag gemiddeld 63.5%)
94% van ons Fisiese Wetenskap leerders slaag (Nasionale slaag gemiddeld 76.2%)
97.5% van ons Rekeningkunde leerders slaag (Nasionale slaag gemiddeld 76.8%)
Leerders onderskeidings
Elaine Lategan 9 Onderskeidings (Meeste Onderskeidings)
Lisa Wille 8 Onderskeidings (Hoogste gemiddeld = 91%)
7-Onderskeidings
- Tiaan van Zyl
6 Onderskeidings
- Abigail Basson
- Marli Steynberg
- Marco Strydom
- Angelique Taljaard
- Kehan Toerien
5 Onderskeidings
- Timothy Hulsman
- Monique Joubert
- Wilmar Pretorius
- Megan Vermeulen
- Luné Willemse
4 Onderskeidings
- Megan Geyser
- Zeldine Hankan
- Franco Kleynhans
- Lida-Mari Prinsloo
- Juvan Steyn
- Marli van Wyk
14 leerders met 3 Onderskeidings
17 leerders met 2 Onderskeidings
61 leerders met 1 Onderskeiding
Welgedaan aan elke leerder.




























