Hoërskool Framesby verwelkom alma mater as deel van hul personeel
ADVERTISEMENT
Juffrou McGear is ‘n passievolle Geskiedenis onderwyseres en is opgewonde om haar entoesiasme oor haar vak te kan deel met die leerders in haar klasse. Sy is lief vir sport en geniet netbal, atletiek en landloop. Sy is opgewonde om terug te keer na haar alma mater,
Hoërskool Framesby wat “haar gevorm het tot die mens wat sy vandag is”.










