Hoërskool Douglas rugbyspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Douglas se Christoff Swanepoel wat gekies is vir die o.13 Griewaland-Wes Cravenweek Rugbyspan

Christoff Swanepoel
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers wat gekies is vir die o.17 Spar week.

Van links: Shawn Wheeler, Adriaan Jooste, NJ Eveleigh, Cobus Cilliers en Gurshwynn Claasen.
Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die volgende rugbyspanne:

Van links: Michael Lovemore (o.18 Griekwaland-Wes Plattelandspan), Stefan Brummer (o.18 Griekwaland-Wes Plattelandspan), Caleb Fisher (o.18 Griekwaland-Wes Plattelandspan) en Jason Southey (o.16 Valke Plattelandspan)









