Hoërskool Dirkie Uys 2021 Matriekuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys 2021 Matriekuitslae:
A-kandidate:
- Jana de Waal 97% – 7 onderskeidings
- Christiaan Bester 91.4% – 7 onderskeidings
- Francois Malan 85.1% – 6 onderskeidings
- Amaï Bester 83.4% – 5 onderskeidings
- Bianca Engelbrecht 81.6% – 5 onderskeidings
- Marné Bester 80.6% – 4 onderskeidings
Totale kandidate ingeskryf: 70
- Slaagsyfer: 97%
- Totale onderskeidings: 67
- Universiteitsvrystelling: 93%
- Matrikulant met die meeste A-simbole / Dux-leerder: Jana de Waal
- Aantal A simbole: 6
- Aantal B simbole: 14
1 Jana de Waal
2 Christiaan Bester
3 Francois Malan
4 Amaï Bester
5 Bianca Engelbrecht
6 Marné Bester










