Hoërskool DF Malan leerders in verskeie WP-hokkiespanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool DF Malan wat in verskeie WP-hokkiespanne ingesluit is. Ons is baie trots op elkeen van julle!
0. 14 Zone
Nicole Lourens
0. 16 Zone
Anya Malan
Lynn-Mari le Roux
Sarah du Buisson
Mari Barnard
0. 16 IPT
Karla Willemse
















