Hoërskool Charlie Hofmeyr atlete op pad na SA’s
ADVERTISEMENT
Hoërskool Charlie Hofmeyr atlete Juan Marais en Lané Giliomee gaan die Wes-Kaap span by die SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms verteenwoordig in Germiston! Ons is trots op hierdie atlete! Juan het Goud gewen by die Wes-Kaap Byeenkoms in Diskus en Lané Silwer in 400mH.

Juan WP

Lane WP









