Hoërskool Bergvlam “Vlammies” Top Matrieks van 2022
ADVERTISEMENT
Dit is ‘n voorreg om die uitstekende matriekuitslae van Hoërskool Bergvlam “Vlammies”, wat ook puik individuele prestasies insluit, met u te kan deel. Ons skoolslaagsyfer is 99%. Met trots gee ons erkenning aan Jacques Klopper wat onder die Top 10 kandidate in Mpumalanga geplaas is met sy gemiddeld van 94% en 8 onderskeidings en Naledi Ramushu met 7 onderskeidings.
Verder wens ons ook die volgende top presteerders geluk met hul puik uistlae: Sadiyah Ameer, Razeena Nomani en Naledi Ramushu met sewe onderskeidings, Esther Ukpe met ses onderskeidings en Charlone Madonsela, Annmari Erasmus, Jeff Simango en Zaeem Patel met vyf onderskeidings elk. Daar is ook ʼn menigte matrieks wat kan spog met 4, 3, 2 en 1 onderskeidings. Baie geluk ook aan 96% van ons leerlinge wat met Universiteitstoelating (Baccalaureus) geslaag het.
Naledi Ramushu – 7 Onderskeidings – beide onder TOP 10 Kandidate in MPUMALANGA geplaas
Sadiyah Ameer – 7
Razeena Nomani – 7
Ester Ukpe – 6
Charlone Madonsela – 5
Annmari Erasmus – 5
Jeff Simango – 5
Zaeem Patel – 5
Naveena Sabu – 4
Danielle Mogan – 4
Thando Mbuyane – 4
Taniel Leverington – 4
Ethan Hinrichsen – 4
Jessica Davis – 4
























