Hoër Volkskool leerders neem deel aan die KOSA (Kickboxing Organization of SA) kompetisie
ADVERTISEMENT
Vier van Hoër Volkskool se leerders het die afgelope naweek deel geneem aan die KOSA (Kickboxing Organization of SA) kompetisie in Despatch. Klub Raptors van Graaff Reinet was een van 11 klubs uit die Oos- en Weskaap wat teenwoordig was. Die volgende medaljes is ontvang vir Points fighting asook Continuous.
- Leshandre Roman :2 x Silwer
- Reaglin Maarman:2 x Goud
- Gert Theron:2 x Goud
- Jean van Wyngaard:2 x Silwer
Baie geluk!

Foto: Leshandre Roman, Reaglin Maarman, Gert Theron en Jean van Wyngaard.









