Groot Interjol 2023: Hoërskool Duineveld o.19A Netbalspan
ADVERTISEMENT
Kom ondersteun die netbal Saterdag 5 Augustus.
AWSUM het met hulle afrigters Madré Steyn (afrigter) en Riana Becker (hulpafrigter) gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Groot Interjol te wagte wees van julle span? Veltie guts, goeie sportmanskap en hoë intensiteit netbal.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die seniors in die Chillie span gaan defnitief die gees, krag en intensiteit van die wedstryd bepaal met hul ervaring van die laaste 2 jaar se mededingende netbal, veral as dit kom by interjol.
Hier is die 0.19A netbalspan van Hoërskool Duineveld
D-Abriëlle de Witt
AV – Carmi Liebenberg
Reserwe – Chane Steyn
HV – Janie Visser
HD – Joané Visser -(onderkaptein)
Roné Swart
V – Sumarie van Deventer
S – Sylene Terblanche (Kaptein)
VV – Tersian Oberholster
Reserwe – Zanelle Brink










