AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Felixton College Matrics certainly knew how to make an entrance

  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball

  • Hoërskool Witteberg se Tienertoneelspan skitter as Durban-streekswenners

  • Dundee High School enjoys another successful week


Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium
Home›Regional News›Free State›Goudveld vs Welkom Gim – Welkom Gim se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM

Goudveld vs Welkom Gim – Welkom Gim se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM

By Karien Frans
20th May 2023
551
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM gesels met, eerstespan rugbykaptein van Welkom Gim oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

Renaldo Kiewiet

Eerstespan rugby kaptein: Renaldo Kiewiet Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver? My hoogtepunt is defnitief Cravenweek.

Hoe motiveer jy jou span? Ek herinner hulle om altyd in `n span en vir mekaar te speel en dissipline op die veld, en van veld af te handhaaf.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Dante Smith, hy is ‘n baie goeie onderkaptein, hy motiveer die span ook altyd voor ‘n wedstryd.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit? Ons mikpunt is om die liga te wen en dan sal die Kovsie-liga ook ‘n bonus wees.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom? Manie Libbok, want hy is ‘n baie goeie rugbyspeler wat uit `n klein dorpie in die Oos-Kaap kom. Hy is een van die beste losskakels in die land.

 Wat is jou planne vir die toekoms? Om aan die Varsity-Beker deel te neem sodat een van die groot rugby-unies my sal raaksien en dalk eendag Curriebeker kan speel.

Eerstespan rugby afrigter en span: Ruean Bezuidenhout

 Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons span sal probeer om effektiewe rugby te speel – dit gaan dalk ‘n bietjie vervelig aan die begin wees, maar ons sal begin hardloop soos die tyd en geelentheid homself voordoen.

Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings? Ons behoort op volle sterkte vir die derby te wees, maar beskik oor genoeg diepte indien iemand skielik nie beskikbaar is nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons glo dat ons span redelik gebalanseerd is en dat ons in alle fasette ons man kan staan, maar ons agterlyn bly gevaarlik en hul vermoë om af te rond, is goed.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? ‘n Goeie rugbyspeler is iemand wat die belange van sy span as prioriteit sien en sy eie doelwitte en drome tweede stel en deur samewerking, eenheid laat verwesenlik.

Wat is jou filosofie as `n afrigter? Om spelers voor te berei om ‘n verskil in die samelewing te maak, goeie mans en pa’s vir hul vroue en kinders te wees en hulle te laat besef elkeen is spesiaal.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? My groot vriend Jacques Juries –  Griffons se afrigter en Heyneke Meyer.

 

TagsGoudveld vs Welkom Gim
Previous Article

Goudveld vs Welkom Gim – Goudveld se ...

Next Article

Goudveld vs Welkom Gim – Goudveld se ...

Share:

Related articles More from author

  • Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Goudveld se A dogtershokkiespanne

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Welkom Gim se A rugbyspanne

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Welkom Gim se A seunshokkiespanne

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Goudveld Hoërskool se A rugbyspanne

    19th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool GoudveldNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld vs Welkom Gim – Goudveld se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM

    20th May 2023
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld vs Welkom Gim: Hier is Welkom Gim se A dogtershokkiespanne

    20th May 2023
    By Karien Frans

  • Bryanston Primary SchoolBryanston Sandton RosebankGauteng JohannesburgRegional News

    Eisteddfod celebrating culture and talent in Bryanston Primary School

  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker sprekers maak trots met raak praat toesprake

  • Bryanston Sandton RosebankCrawford International SandtonGauteng JohannesburgRegional News

    Crawford International Sandton College Ballet Audition Success

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us