AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool Dirkie UysRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Swartland and West Coast›Hoërskool Dirkie Uys›[Dirkie Uys VS Jan Van Riebeeck ] Ons gesels met die o.19A rugbykaptein en hulle afrigter en deel die spanfoto’s

[Dirkie Uys VS Jan Van Riebeeck ] Ons gesels met die o.19A rugbykaptein en hulle afrigter en deel die spanfoto’s

By Karien Frans
18th August 2023
950
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Hermann Hartung, o.19A rugbykaptein van Dirkie Uys gesels oor hulle span en Interskole.

Hermann Hartung

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver? Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan was 2022 se interskole.  Dit was ‘n ongelooflike ervaring en iets wat ek vir altyd sal onthou.

Hoe motiveer jy jou span? Ek probeer my span motiveer deur motiverende praatjies asook om altyd daar te wees vir een en elke lid van die span.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Lisekho Tuntubele. Hy help my deur saam met my leiding te neem in die span.  Hy lei nie net met woorde nie,  maar ook met sy spel.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit? Ons sien die meeste uit na interskole.  Dit is altyd ‘n spesiale geleenthied en ‘n eer om daarvan deel te wees.  Hierdie jaar is dit tuis op Moorreesburg,  wat dit nog meer spesiaal maak.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom? Eben Etsebeth.  Ek speel ook slot en daar is niemand beter om na op te kyk as hy nie.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan volgende jaar studeer en definitief aanhou om sport te beoefen.

Hermann Hartung

Wat sê Human Carstens en Albert van Zyl afrigters van Hoërskool Dirkie Uys?

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Opwindende rugby.

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Ons het probeer om soveel as moontlik kontinuïteit deur die jaar Te verseker en daarom is daar nie baie veranderinge in die beginspan nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het ‘n baie dinamiese span wat sorg vir ‘n lekker beweeglike “game-plan”.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? Rassie Erasmus

Hier is die o.19 A rugbyspan:

1 Jetro Cleophas

2 Darren Delport

3 Schalk Senekal

4 Juan Kitshoff

5 Cornel du Toit

6 Dirk du Toit

7 Janre Engelbrecht

8 Hermann Hartung Kaptein

9 Khalipa Wisani

10 Joel Cloete

11 Corbin Mckrieling

12 Lisekho Tuntubele onder kaptein

13 Le-Warco De Vries

14 Lincoln Matthyse

15 Johan Mackenzie

Res Corne Basson

RES Dominic Van Staden

Res Hendri Basson

Res Jan Louis Coetzee

Res JG Nieuwoudt

RES Joshua Paul Swarts

RES Niclyde Jagers

RES Wayden Diedericks

Hiermee die rugby bepalings:

TagsDirkie Uys VS Jan van Riebeeck
Previous Article

[Swartland VS Hugenote] Hoërskool Swartland o.19A seunshokkiespan

Next Article

[Dirkie Uys VS Jan Van Riebeeck] Ons ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool Dirkie UysRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Dirkie Uys VS Jan Van Riebeeck] Ons gesels met die o.19A netbalkaptein en hulle afrigter en deel die spanfoto’s

    18th August 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool Dirkie UysRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Dirkie Uys VS Jan Van Riebeeck] Ons gesels met die o.19A hokkiekapteins en hulle afrigters en deel die spanfoto’s

    18th August 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville Prysuitdeling 2022

    24th November 2022
    By Karien Frans
  • Empangeni High SchoolKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Empangeni High School travelled to Pietermaritzburg for a winter-sport fixture against Riverwood College

    17th March 2025
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateHoërskool FichardtparkRegional News

    Hoërskool Fichardtpark rugbyspelers vaar puik by die Akademieweek

    15th July 2026
    By Andreneza Damonse
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    PREMIER INTERSCHOOLS TEAM LISTS: Paarl Gim vs Affies

    21st April 2023
    By Karien Frans

  • Regional NewsSouthern SuburbsWestern CapeWynberg Girls' High School

    Wynberg Girls’ High School Academic Committee Outreach Subcommittee Certificates

  • Grantleigh SchoolsKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Grantleigh Schools learners selected for the KZN Football Teams

  • Hoërskool HartswaterNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Hartswater leerder neem deel aan die BRICS Youth International Festival

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us