Gelofte Skool
- Amanzimtoti High SchoolGelofte SkoolHillcrest High SchoolKloof High SchoolRegional NewsSt John's Diocesan School for GirlsSt Mary's DSG KloofWestville Girls' High School
SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge Highway Regional
Nearing the halfway mark, Westville Girls’ High School hosts the Highway Regional, the fifth regional out of ten in the SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey ... Gelofte Skool Matriek Trofee-wenners
Baie geluk aan Gelofte Skool Matriek Trofee-wenners van 2025.Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2026
Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2026. Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die nuwe leerderraad.Gelofte Skool Graad 10 & Graad 11 Trofee-wenners
Baie geluk aan Gelofte Skool se Graad 10 & Graad 11 Trofee-wenners vir 2025. Graad 10: Graad 11:Gelofte Skool Graad 8 & 9 Trofee-wenners
Baie geluk aan Gelofte Skool se Graad 8 & Graad 9 Trofee-wenners vir 2025. Graad 8: Graad 9:Gelofte Skool Alphaleerders & Spesiale Toekennings
Gelofte Skool Alphaleerders & Spesiale Toekennings vir 2025. Alphaleerders: Spesiale Toekennings:Gelofte Skool se Interne Redenaars 2025
Baie geluk aan die volgende leerders van Gelofte Skool wat uitstekend presteer het tydens die 2025 Interne Redenaars.Gelofte Skool kondig leerderraad vir 2026 aan
Gelofte Skool kondig met trots ons leerderraad vir 2026 aan! Dankie aan 2025 se leerderraad vir hul getroue diens die afgelope jaar.Gelofte Skool stel bekend Mej Gelofte & Mnr Sjarmant 2025
Gelofte Skool stel met trots ons wenners van Mej Gelofte & Mnr Sjarmant 2025 bekend: Mej Gelofte: Anél van der Westhuizen Mnr Sjarmant: Marnus ...Gelofte Skool dogters het KZN kleure verwerf vir netbal
Die volgende Gelofte Skool dogters het KZN kleure verwerf vir netbal:- Amanzimtoti High SchoolDurban and Durban NorthEpworth SchoolGelofte SkoolKuswag SkoolKwazulu-NatalMaris StellaMidlandsRegional NewsSouth CoastSt Anne's Diocesan CollegeSt Mary's DSG KloofWestville Pinetown Hillcrest Kloof
SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge Durban South Regional
Jump to it. Amanzimtoti High School’s Paige Dean and Shayla Schwarz are looking forward to defending their title at the upcoming Durban South Regional of ... Gelofte Skool Primêre Leerderraad 2025
Gelofte Skool Primêre Leerderraad 2025. Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die nuwe Leerderraad.Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2025
Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2025. Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die nuwe leerderraad.Gelofte Skool Dux Leerder
Baie geluk aan Gelofte Skool se Charné Swart vir haar puik prestasie as Dux Leerder van die skool.Gelofte Skool leerderraad vir 2025
Gelofte Skool stel met trots hul leerderraad vir 2025 bekend. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is.Gelofte Skool Primêre Landloopuitslae
Gelofte Skool Primêre Landloopuitslae: o.13: Seth Hatting – 14de Wesley Bezuidenhout – 1ste Nika Minnaert – 45ste o.12: Nina Conradie – 24ste Shante du ...Gelofte Skool opvoeder en leerder verteenwoordig KZN in Aksienetbal
Baie geluk aan Gelofte Skool se juf Liandrie van Jaarsveld (ope) en Marissa Prinsloo (o.21) wat gekies is om KZN te verteenwoordig by die ...Gelofte Skool seuns word gekies vir die onderskeie KZN Sharks rugbyspanne
Die volgende Gelofte Skool seuns is gekies vir die onderskeie KZN Sharks rugbyspanne: Ryan Slade o.13A en Johan Pansegrouw o.12.Gelofte Skool leerders word verkies tot verskeie KZN Skole netbalspanne
Baie geluk aan ons Gelofte Skool leerders wat verkies is tot hul verskeie KZN Skole netbalspanne. Dis ‘n pragtige prestasie en ons is super ...Gelofte Skool Matric results
Congratulations to Class of 2023! Total candidates: 47 Pass rate: 97.9% Total distinctions: 60 – 1.28 distinctions per candidate Matric learner with the most ...Gelofte Skool o.12’s wen die 7’s rugbytoernooi
Gelofte Skool se o.12 rugbyspan het met uitstekende spel en goeie spanwerk, die 7’s rugbytoernooi by Kloof Senior Primary gewen. Die uitslae was soos ...KZN kleure vir Gelofte Skool sport sterre
Baie geluk aan die volgende Gelofte Skool leerders wat KZN kleure verwerf het ons is baie trots op julle. Rugby: Netbal AtletiekGelofte Skool hoogtepunte vir kwartaal 1
Atletiekprestasie: KZN Kampioenskappe te Pietermaritzburg op 4 Maart 2023 Ryan Slade o. 12: 1ste gewigstoot 3de 100m. Derick Nel o. 10: 1ste 80m 2de ...- Curro HillcrestGelofte SkoolHillcrest High SchoolKloof High SchoolKwazulu-NatalWestville Boys' High SchoolWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Highway Regional of SPAR KZN Schoolgirls Hockey Challenge results
The inclement weather didn’t dampen the spirits of the seven teams taking part in the Highway Regional of the SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge ... Gelofte Skool eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Gelofte Skool se eerstespanne met trots. Rugby 7’s Rugby Netbal Hokkie- Curro HillcrestDurban and Durban NorthDurban Girls' High SchoolGelofte SkoolHillcrest High SchoolKwazulu-NatalRegional NewsRidge Park CollegeSt Henry's Marist CollegeWestville Girls' High SchoolWestville Pinetown Hillcrest Kloof
SPAR KZN Schoolgirls’ Fast 5s Netball Challenge Highway wrap and results
SPAR KZN Schoolgirls’ Fast 5’s Netball Challenge Highway Regional Hillcrest High School: Saturday 17 September. A sparkling performance by Luthayi High School saw them ... Gelofte Skool kwartaal 2 prestasie
Gelofte Skool kwartaal 2 prestasie: Ons is só trots op die volgende Gelofte Skool netbalspelers wat gekies is vir hul verskeie KZN-spanne: Mikhaela Vorster ...






























