Aliwal-North Primary School Term 3 academic achievers
ADVERTISEMENT
Teachers and learners of Aliwal -North Primary School worked very hard and the final end-of-term results are proof of perseverance and dedication. We are very proud to announce the Top 10-academic achievers for Term 3.
GRADE 4 :
GRADE 5:
GRADE 6:
GRADE 7:
Not everyone can end a term in the Top 10 positions, but that does not mean that we don’t have many more students who also achieved excellent results.
Ons gee hierdie kwartaal weer eens erkenning aan al die leerlinge wat hul toetsreeks geslaag het en wat hul eie gemiddelde % van Kwartaal 2 met 5% of meer kon verbeter.
In Grade 4, there were 6 learners who improved their term marks with 5% or more. They received an academic improvement badge.
Daar is nie minder nie as 24 Graad 5-leerlinge wat met 5% of meer op hul Junie-punte kon verbeter. Ook hierdie leerlinge kry erkenning in die vorm van ‘n Akademiese Vorderings-speldjie.
In Grade 6 we congratulate a further 18 learners, who also managed to improve their second term marks with 5% or more.We also acknowledge the 18 Grade 7-learners who achieved 5% or more improvement on their previous report marks.
Daar is egter nóg ‘n groot aantal leerlinge wat hul Juniepunte kon verbeter, al was dit nie met 5% of meer nie. But to improve even if only by 1% on the average of the previous term’s report, shows that a learner has worked hard and shown perseverance.
Ons is so trots op elke leerling wat dit kon regkry om sy of haar Junie-punte te verbeter, al was dit net met 1%.Baie geluk aan die 23 x Graad 4’s; 18 x Graad 5’s; 26 x Graad 6-leerlinge en 24 x Graad 7’s wat almal verbetering getoon het.
“The quality of your work reflects the quality of your character. Focus on excellence in all you do and success will follow” – Epictetus
Sterkte vir die laaste kwartaal. Doen jou bes, élke dag en moet nooit moed opgee nie. Laat ons almal elke dag ons skool se leuse nastreef… Dapper Vorentoe! … Boldly Onwards.










