Gelofte Skool kwartaal 2 prestasie
ADVERTISEMENT
Gelofte Skool kwartaal 2 prestasie: Ons is só trots op die volgende Gelofte Skool netbalspelers wat gekies is vir hul verskeie KZN-spanne:
- Mikhaela Vorster – o.13
- Megan Murray – o.16
- Anleroux van Tonder – o.17
- Diné van der Merwe – o.18
![]()
Die o.18 1ste span is 3de in KZN.
![]()
AJ Knox die 0.12 KZN rugbyspan gehaal het.










