Primêre Skool op die Voorpos leerders deur na final rondte van die Oranje Kalahari Talentfees
ADVERTISEMENT
Primêre Skool op die Voorpos wil vir Sue-Ellyn Pofadder & Ivannia Andries baie geluk wens! Hulle het albei deurgedring na die finale rondte van die Oranje Kalahari Talentfees. Onder leiding van madz’boutmuzic studio was albei leerders die 24ste September deel van die Gala aand.
![]()










