AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Garsfontein se hoofdogter vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Garsfontein se hoofdogter vir 2022

By Andreneza Damonse
17th January 2022
1358
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Garsfontein se hoofdogter: Zanie Jansen van Vuuren

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek kan nie wag om ‘n meer positiewe gesindheid in die skool te bevorder deur meer tradisionele projekte te reël waaruit die kinders baie genot put (met die hoop dat Covid 19 nie weer ons inisiatief sal demp nie) en ook om leierskap in ons skool na ‘n volgende vlak te neem.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte?

Sterkpunte: 

  • Optimisties
  • Hardwerkend
  • Lojaal
  • Vriendelik

Swakpunte:

  • Geneig om minder belangrike dinge uit te stel
  • Soms bietjie ongeduldig

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ja, ek sal graag weer  ‘n trotse Garsie- gees wil vestig. Leerders moet nie verplig word om sport- en kultuurgeleenthede by te woon en te ondersteun nie, hulle moet dit vrywillig en met trots doen.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet die verskeidenheid geleenthede wat die skool vir jou bied om jou plekkie te vind. Ek geniet die medemenslikheid, omgee-gesindheid en goeie sportmanskap tussen Garsies.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek sal graag ‘n goeie gemiddeld wil behaal met soveel as moontlik onderskeidings sodat ek keuring by Tuks kan kry. (Ek is nog nie doodseker oor wat ek wil swot nie.)

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ek deel graag met hulle wat die uittredende hoofdogter met my gedeel het: “Everything you want, is on the other side of fear.”

Gryp elke ontwikkelingsgeleentheid en projek met albei hande aan en geniet elke oomblik, want voor jy jou oë uitvee, is óns die uittredende Garsieraad.

Wie is jou rolmodel? Nick Vujicic. Ten spyte van sy omstandighede (die feit dat hy gebore is sonder enige ledemate), leef hy steeds die gesegde- “carpe diem”- uit. Dit beteken om elke dag aan te gryp en die meeste daarvan te maak! Ek probeer om ook so ‘n uitkyk oor die lewe te hê.

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil by Tuks studeer. Ek besluit nog watter rigting ek wil swot.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Flash. Ek sal dan so gou as moontlik, soveel as moontlik take kan voltooi en dan effektief en vinnig al my pligte nakom.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met… by my huis, saam met familie, vriende en my honde.

Wie is jou hollywood ‘celeb crush’? Dylan O’Brien.

Kies een:

  • Netbal, rugby, krieket of hokkie? Netbal
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Cappuccino
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? ‘n Musiekfees bywoon
  • Android of iOS? iOS

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

On the AWSUM couch with Waterstone College’s ...

Next Article

Op die AWSUM rusbank met Langenhoven Gimnasium ...

Share:

Related articles More from author

  • Danville Park Girls High SchoolDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    On the AWSUM couch with Danville Park Girls’ High School’s RCL President for 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapePearson High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    On the AWSUM couch with Pearson High School’s Head Boy for 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool De AarNorthern CapeRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool De Aar se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng JohannesburgHoërskool RandburgRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofdogter vir 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Curro HermanusOverbergRegional NewsWestern Cape

    On the AWSUM couch with Curro Hermanus Head Boy for 2022

    14th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • CenturionGauteng PretoriaRegional NewsSouthdowns College

    On the AWSUM couch with Southdowns College’s Head Girl for 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse

  • Amajuba High SchoolKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Amajuba Skool leerders presteer by die Eisteddfod

  • Hotazel CollegeNorthern CapeRegional News

    Hotazel College learners excel at the Allegretto Eisteddfod competition

  • Laerskool VredenburgRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Laerskool Vredenburg tennisspan spog met nuwe tennis klere

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us