AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Duineveld›[Onderhoud] Barend du Plessis: o.19A hokkiekaptein van HS Duineveld

[Onderhoud] Barend du Plessis: o.19A hokkiekaptein van HS Duineveld

By Meinette van Zyl
11th August 2022
652
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Barend du Plessis, Hoërskool Duineveld se o.19A hokkiekaptein oor Groot Interjol gesels.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Ons het vroeg in die seisoen ons eerste wedstryd teen Diamantveld 1-3 verloor. Die span het daarna baie hard gewerk en ons het ons tweede wedstryd teen hulle, (wat ook ons ligawedstryd was), 2-2 gelykop gespeel. Hierdie tweede wedstryd was my hoogtepunt van die seisoen, omdat dit gewys het watter vordering daar in ons span was.

Hoe motiveer jy jou span?
Wanneer dinge moeilik in ’n wedstryd gaan, probeer ek die heeltyd om my spanmaats moed in te praat, en ons werk saam om ons koppe op te tel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
In ons hokkiespan het ons twee onderkapteine, Adrian Joubert en Jandré Kellerman. Hulle help my met my pligte en praat baie met die spelers op die veld en motiveer hulle die hele tyd.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol?
Die spelers kom goed met mekaar oor die weg en daar heers ’n goeie spangees. Elke speler weet presies wat sy posisie op die veld behels en wat van hom verwag word, en almal ondersteun mekaar.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik?
Ons wil al die harde werk wat ons as span ingesit het en die vordering wat ons gemaak het, sien in ons laaste wedstryd van die seisoen. Ons gaan ons harte uitspeel, en wen of verloor, wil ons die oomblik geniet. Dit sal my baie gelukkig en geweldig trots maak as ons ’n wen kan byvoeg vir ons laaste wedstryd.

Wat is jou planne vir die toekoms?
My plan vir die toekoms is om in ’n landbou-rigting werk te kry en die grootmens-lewe met albei hande aan te gryp. As hierdie plan goed uitwerk, wil ek by ’n klub aansluit en my hokkie verder neem.

Lees die Groot Interjol se spesiale AWSUM-uitgawe aanlyn hier.

TagsGroot Interjol 2022
Previous Article

[Onderhoud] Narike Hoft: o.19A hokkiekaptein van HS ...

Next Article

[Onderhoud] Francois Charles Jeppe: o.19A hokkiekaptein van ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Narike Hoft: o.19A hokkiekaptein van HS Upington

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoërskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] AJ Wiese: o.19A rugbykaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] LJ Kotze: o.19A rugbykaptein van HS Upington

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Upington
    Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Bea Engelbrecht: o.19A netbalkaptein van HS Upington

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Eljani Louw: o.19A hokkiekaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Mianke Burger: o.19A netbalkaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl

  • Curro Salt RockDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Curro Salt Rock Under 18 7’s Bowl Winners

  • BolandPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    Paarl Interskole: HJS o.19B Rugbyspan

  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop se redenaars praat raak

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us