AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Helderberg International School Marks Mandela Day

  • St Dominic’s Catholic School for Girls Leadership Team

  • Felixton College Matrics certainly knew how to make an entrance

  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball


Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Upington›[Onderhoud] Narike Hoft: o.19A hokkiekaptein van HS Upington

[Onderhoud] Narike Hoft: o.19A hokkiekaptein van HS Upington

By Meinette van Zyl
11th August 2022
521
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Narike Hoft, Hoërskool Upington se o.19A hokkiekaptein oor Groot Interjol gesels.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Ons span se hoogtepunt vir die seisoen is defnitief dat ons baie goed gevaar het met die Noord-Suid toernooi in Worcester, en dat ons sover baie goed in ons liga wedstryde gedoen het.

Hoe motiveer jy jou span?
Ons span sal altyd gemotiveer word deur ‘n bietjie musiek voor, en tydens opwarming. Ek en ons onderkaptein sê altyd vir die span ‘n paar woorde voor ons op die veld gaan.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Jade Swanepoel is ons onderkaptein. Ek en Jade het ‘n baie goeie vriendskap en sy is altyd reg om my kop op te tel en my te motiveer, maak nie saak wat nie, sy staan altyd by my. Ek kan vir haar net duisende dankies sê.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Is daar enige beserings?
Ons het hierdie jaar ‘n baie goeie span en ons is samestelling op die veld is baie goed deur ons afrigters uiteengesit. Ons almal sien baie uit na Interjol. In hokkie sal daar maar altyd beserings wees, maar niks sal ons terughou vir Interjol nie.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Ons as span sal graag die Noord-Kaap liga die jaar wil wen. Ek weet dit sal ons, maar ook ons afrigter baie trots maak.

Wat is jou planne vir die toekoms?
My planne vir die toekoms is om volgende jaar Dieëtkunde by Stellenbosch Universiteit te gaan studeer, maar ek sal verseker wil aangaan met hokkie.

Lees die Groot Interjol se spesiale AWSUM-uitgawe aanlyn hier.

TagsGroot Interjol 2022
Previous Article

[Onderhoud] Eljani Louw: o.19A hokkiekaptein van HS ...

Next Article

[Onderhoud] Barend du Plessis: o.19A hokkiekaptein van ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoerskool Upington
    Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Francois Charles Jeppe: o.19A hokkiekaptein van HS Upington

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Eljani Louw: o.19A hokkiekaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Barend du Plessis: o.19A hokkiekaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Upington
    Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Bea Engelbrecht: o.19A netbalkaptein van HS Upington

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoërskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] AJ Wiese: o.19A rugbykaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoerskool Duineveld
    Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Mianke Burger: o.19A netbalkaptein van HS Duineveld

    11th August 2022
    By Meinette van Zyl

  • Grenville High SchoolNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Grenville High School Athletics gold winners

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Volksrust High School received 3 gold certificates at the Newcastle Eisteddfod for English 

  • HighveldLaerskool KragbronMpumalangaRegional News

    Laerskool Kragbron prysuitdeling

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us