LS Birchleigh sport nuus
ADVERTISEMENT
Rhino U13
Learners from Laerskool Birchleigh played for the Kempton Rhino week team that competed during the June holiday in Vanderbijl Park.
Leerders van Laerskool Birchleigh het vir die Kempton Park Rhino-weekspan gespeel wat gedurende die Junie-vakansie deelgeneem het in Vanderbijl park.
Rhino U12
Learners from Laerskool Birchleigh played for the Kempton Rhino week team that competed during the holiday. The U12 team was crowded competition championships in tour.
Leerders van Laerskool Birchleigh het vir die Kempton Park Rhino-weekspan gespeel wat gedurende die vakansie deelgeneem het. Die o.12 span was gekroon as toernooi kampioene.
Lesedi Ringbal
Tydens die vakansie was 1 van Laerskool Birchleigh se dogters deel van die Ekurhuleni-Noord Ringbalspan wat aan die Nasionale Toernooi deelgeneem het. Die o.11 span het goud verower. Baie geluk Lesedi, Laerskool Birchleigh is trots op jou!
During the holidays 1 of Birchleigh Primary School’s Daughters was part of the Ekurhuleni-North Ringball Team that took part in the National Tournament. The U11 team won. Congratulations Lesedi, Laerskool Birchleigh is proud of you!
Emihle Seema en Rudi van Tonder
Die volgende leerders het Valke o.12A span behaal. Baie gleuk Rudi van Tonder en Emihle Seema.
Die following players were selected for the Valke U12A team. Congratulations Rudi van Tonder and Emihle Seema.
Rhino U13
Rhino U12
Emihle Seema en Rudi van Tonder.
Lesedi









