Laerskool WA Joubert se leerlingleiers ondersteun gemeenskapsprojek
ADVERTISEMENT
Laerskool WA Joubert se leerlingleiers het op Maandag, 10 Maart, WA Joubert se geskenk van warm komberse, dierekos en ou klere, wat ingesamel was tydens die skool se gemeenskapsprojek hierdie kwartaal, gaan afgee by Paarl se DBV.

Riley Engelbrecht, Abby Hanekom, Mischa Adams, Skyler-Scott Francise, Angie Hanekom, Clidon Abrahams en Stephanie Louw









