Laerskool Vastrap Tennisspelers is aan die brand
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek het ‘n groep tennisspelers Noordwes by die Synergy Cup 2026 in Bloemfontein verteenwoordig. Hulle het teen spanne van die Vrystaat en Oos-Kaap kragte gemeet.
Laerskool Vastrap is trots op elke speler.
















