Hoërskool Zwartkop vs Hoërskool Eldoraigne: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A netbalspanne
ADVERTISEMENT
Die netbalspanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met, Stephanie van Jaarsveld netbalafrigter van Hoërskool Eldoraigne oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê.
Wat kan die skool en ouers hierdie naweek te wagte wees van julle span? ‘n Dag vol opwinding, kwaliteit netbal en ‘n span wat op hul heel beste funksioneer wanneer die druk hoog raak.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span ken mekaar deur-en-deur. Hulle ondersteun mekaar op, en van die baan af.
o.19 A

Anke de Jager

Lidene Lubbe

Itu Aphane

Ashleigh Harvey

Annika Janse van Rensburg

Vicky Lottering

Zandri Nel

Amelia Roberts

Lara Schutte

Marnel van Niekerk
o.19 B

Voor lnr:Precious Mashaba;Martinise Mulder;Gitte de Jager;Middel lnr:Anke Jansen;Xanté Hansen Agter lnr:Zanique Cronje; Rosamarie Jansen van Vuuren; Chanel Stolz (Afrigter)
o.17 A

Voor lnr: Jessica Paynter;Lynne-Mari Nel;Jana Kriel;Aneh van der Berg (Afrigter)Agter lnr:Natasha Kruger;Anke Paton;Didi Mc Nally; Ilani Janse van Vuuren
o.16 A

Voor lnr:Ziané Ludick ;Lisa Graaff ;Kylie De Jager ;Agter lnr:Carlize van der Merwe;Karla Bothma;Mikyla Grobler;Mari van der Merwe
o.15 A

Voor lnr: Rolandi van den Berg;Alissa Korff;Mia Redelinghuys;Ilzer van Niekerk (Afrigter);Agter lnr:Loureal Zeelie;Izelke Janse van Rensburg;Suri Breytenbach; Zané Jansen van Vuuren
o.14 A

Voor lnr:Misha van der Walt;Vonique de Bruyn;Nica Breytenbach;Nicole Joubert (Afrigter);Agter lnr:Mionet Küsel;Kaitlin Botha;Kayla Le Roux;Jade Harvey;
Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of kry joune by die skool! Klik hier









