Hoërskool Waterkloof leerder deur na Nasionale RTT Olimpiade vir 2024
ADVERTISEMENT
André Breytenbach ‘n Gr. 12 leerder van Hoërskool Waterkloof is deur na die derde en finale rondte van die Nasionale RTT Olimpiade vir 2024. Die finaal vind 6 – 9 Julie plaas. Daar is hierdie jaar slegs 11 leerders na die finaal toe genooi. Hoërskool Waterkloof is baie trots op jou André en wens jou sterkte toe vir die laaste deel van die kompetisie.










