Hoërskool Langenhoven leerders presteer in Hokkie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Langenhoven is ongelooflik trots op Abigail Louw, Anke Labuschagne, Zara Kleynhans, Izel Delport en Emma Gildenhuys wat vir die Southern Cape Sables gekies is! Hierdie talentvolle Dasse gaan die streek verteenwoordig by die Pro Series Indoor Hockey Nationals 2025 in Kaapstad van 14–18 Desember. Baie geluk, meisies – julle harde werk en toewyding maak ons trots!










