Hoërskool Duineveld kondig die ATKV-Jeugtakbestuur vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld kondig met trots die ATKV-Jeugtakbestuur vir 2026 aan. Ons sien uit na ’n jaar vol entoesiasme, kreatiwiteit en trots op ons taal en kultuur onder leiding van hierdie dinamiese span:
- Voorsitter: Annah-Jane Stolper
- Visievoorsitter: Albert Oberholster
- Sekretaresse: Isabel Rossouw
- Tesourier: Anchen Roos
- Addisionele lid – Projekte: Carla Aggenbacht
- Addisionele lid – Kultuursake: Darius Möller
Baie geluk aan elke leerder met hul verkiesing. Ons wens julle alle sterkte toe met die verantwoordelikhede wat voorlê en vertrou dat julle die ATKV-Jeugtak van Hoërskool Duineveld met trots sal lei.










