Hoërskool DF Malan sterk verteenwoordig by Metro Noord prysuiteling
ADVERTISEMENT
Die Metro Noord Onderwysdistrik se prysuitdeling het op 24 Februarie 2022 plaasgevind. DF Malan word vir hul 100% slaagsyfer sowel as hul Bachelors-slaagsyfer bo 90% beloon. Benjamin Roelofse word as die topkandidaat in die distrik vir Wiskunde en Renke Lorio as die topkandidaat in English Home Language aangewys. Ons is voorwaar trots op hierdie prestasie.










