Durbanville Voorbereidingskool leerders ontvang verskeie medaljes en sertifikate
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Durbanville Voorbereidingskool wat verskeie medaljes en sertifikate ontvang het.
WPNA Somer Liga – Spelers van die Wedstryd:
Lisa Hanekom, Mia van Eyssen, Anke van Wyk, Emma Marais-Eitner, Lea Engelbrecht, Cari van der Merwe, Amè Uebel.
Atletiek:
Annabelle Swart – 2× goud
Alex-Jean Vermaak – brons
Kei Jones – silwer & brons
Oppie Tong Af:
Helen Jacobs – 8ste nasionaal!
Lees:
Miandi van Zyl – 100 boeke!
Gimnastiek:
Elah Hadjidakis – goud
Kristien van Geer – goud
Tina Cowley:
Wihan Myburgh – sertifikaat & medalje
Durbanville Football Club:
Ndalo Hlophe – Mees Belowende Speler
Gashuku Gradering:
Mianè Vermeulen – geel
Arno de Villiers – oranje
Declan Howard – groen
Stoei:
Franco van der Merwe – trofee + silwer posisie
Eisteddfod 2025 – Gedigte Gr 1:
Meisies: Minke Britton, Kirstin Myburgh, Aniah Rautenbach, Lily Smith, Emma van der Westhuyzen, Kristien van Geer – almal goud
Seuns: Tian Beneke, Jeandrè Jacobs, Aiden Nel, Christiaan Potgieter, Janco Dreyer – almal goud
Poetry Gr 1:
Girls: Charlotte Catto (Gold), Katelyn Lehner (Gold), Joselyn Watson (Silver)
Boys: Alex-Jean Vermaak (Silver), Akheka Xiniwe (Silver)



















