Aliwal North Primary Land Service members spread the love
ADVERTISEMENT
Aliwal North Primary Land Service members spread the love. In the light of Valentine’s Day, our Gr.3-5 Land Service members spread the love by mastering the art of origami. Ons het geleer hoe om hartjies te vou en daar is ñ verrassing in die binnekant van die hartjie weggesteek. Dit het baie konsentrasie geverg, maar elke lid kon huistoe gaan met ñ mooi geskenkie om uit te deel aan ñ geliefde op Valentynsdag. Ons graad 6 en 7 Landsdienslede het hulle liefde vir arbeid uitgeleef. We repainted the tyres of our school garden and renewed some tyre beddings. Ons het 12 groepe van 5 gehad. Party groepe het die grond uit die bande gehaal, skoongemaak en in sakke geskep en party groepe het die bande geverf. The vegetables that we grow in this garden are used to provide for our children in need, therefore we want to try and expand the garden by planting a few more vegetables. Die werk wat ons Maandag verrig het was deel van voorbereiding vir hierdie projek.





















