Hoërskool Duineveld gholf uitblinker
ADVERTISEMENT
Junior Ope Gholf Toernooi 2023 – 20-21 Mei 2023. JT Nortman het aan die Junior Ope Gholftoernooi, wat deur Upington Gholfklub aangebied is, deelgeneem. Dit was is ‘n strawwe kompetisie en pragtige gholf is deur ons Noord-Kaap kinders gespeel.
- Die spelers het deelgeneem in die MEDAL-Formaat van gholf en JT het 54 gate gespeel.
- JT het weer besonders goed presteer en ‘n 3de plek in die 0.19 ouderdomsgroep behaal.
Baie geluk JT – Hoërskool Duineveld is bitter trots op jou! “Swing” so voort!
![]()
![]()










