AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


BolandHoërskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Boland›[Onderhoud] Philip-Albert van Niekerk: o.19A rugbykaptein van Paarl Gim

[Onderhoud] Philip-Albert van Niekerk: o.19A rugbykaptein van Paarl Gim

By Meinette van Zyl
28th July 2022
1198
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Philip-Albert van Niekerk, Paarl Gim se o.19A rugbykaptein gesels oor Interskole.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover?
My hoogtepunt was toe ek laasjaar vir die SA o.18-groep gekies is wat na Georgië sou toer en weens Covid-19 was die toer gekanselleer. Ons span se hoogtepunt die jaar is vir seker ons wen teen Grey Kollege op Wildeklawer.

Hoe motiveer jy jou span?
Ek voel nie dit is nodig vir my om my span te motiveer nie. Sodra jy die Gim-trui bo oor jou kop trek, kom jy agter watter eer en verantwoordelikheid dit is om vir Paarl Gimnasium se eerstespan te speel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Ons onderkaptein is Luca Bakkes. Hy is ook my kleinneef, so dit is meer as net ‘n vriendskap. Ek is nie alleen die kaptein van die span nie. Ek en Luca help mekaar om ons span te help. Daar is baie leiers in ons span en dit help my verskriklik baie.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Is daar enige beserings?
Ons samestelling van die span is baie goed. Dit is alles in die hande van ons coaches in wie ons almal ongelooflik baie vertroue het en ons weet elke besluit word met ‘n goeie rede gemaak. Ons het die jaar ‘n paar beserings gehad wat ‘n uitdaging was, maar elke speler wat ingekom het, het sy kant gebring. Ons gaan die wedstryd aanpak sonder Logan Opperman wat begin van die jaar sy knie teen Stellenberg beseer het.

Is julle gelukkig met julle resultate as span die jaar?
Daar was twee wedstryde wat nie ons kant toe gegaan het die jaar nie, maar ons kan nie aanhou in die verlede vaskyk nie en moet besluit om uit ons foute te leer en aan te beweeg na die volgende uitdaging.

Wat verwag jy van Boys’ High Saterdag?
Ek verwag ‘n goed voorbereide en afgerigte span wat hulle alles gaan gee.

Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek het ‘n ongelooflike groot passie vir rugby en dit is my droom om in die toekoms dit hopelik verder te kan neem.

Klik hier vir die o.19A rugbyspan van Gim.

Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.

TagsPaarl Interskole
Previous Article

[Onderhoud] Juan Smal: o.19A rugbykaptein van HJS

Next Article

Hoërskool Ermelo dogtershokkie neem voortou in Mpumalanga-uitspele

Share:

Related articles More from author

  • BolandPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    Paarl Interskole: HJS o.19A Rugbyspan

    28th July 2022
    By Meinette van Zyl
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    Paarl Interskole: Paarl Gim o.19A Rugbyspan

    28th July 2022
    By Meinette van Zyl
  • Kleingim o.13A hokkiedogters
    BolandLaerskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    Paarl Interskole: Kleingim 0.13A Hokkiespanne

    25th July 2022
    By Meinette van Zyl
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Lané Barnard: o.19A hokkiekaptein van Paarl Gim

    27th July 2022
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Ryan Folscher: o.13A Seunshokkie Kaptein van Kleingim en hulle afrigters

    25th July 2022
    By Meinette van Zyl
  • Paarl Girls High School
    BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' PrimaryPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    Paarl Interskole: Laerskool skaakspanne

    25th July 2022
    By Meinette van Zyl

  • Curro HermanusOverbergRegional NewsWestern Cape

    Goud vir Curro Hermanus gimnas

  • Kenridge Primary SchoolNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Kenridge Primary choir shines at the ATKV Applous Competition

  • HelderbergRegional NewsSomerset CollegeWestern Cape

    Somerset College rowers to represent Western Cape Rowing at SA Senior Championships

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us