Laerskool Volschenk rugbyspelers verwerf SWD-kleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Muller Geldenhuys, Stian Pfaff en Ulrich van Dyk wat in die o.13 XV-Tal rugbyspan opgeneem is. Hulle het dan ook hulle SWD-kleure verwerf.

Muller Geldenhuys

Stian Pfaff

Ulrich van Dyk








