Hoërskool Bellville matriek 2022 TOP 21
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville TOP 20 Afrikaanse skool in Suid-Afrika (onderskeidings per leerder) – elfde in die land en vyfde in die Wes-Kaap.
- Kandidate: 194
- Slaagsyfer: 100% vir die TIENDE agtereenvolgende jaar -die enigste skool in die noordelike voorstede wat hierdie prestasie van vir ‘n dekade handhaaf.
- Onderskeidings: 434 Vak A-gemiddeldes
Dux-leerder: Alise Smit 8 onderskeidings in: Rekeningkunde 99%; Wiskunde 98%, Lewenswetenskappe 98%;Fisiese Wetenskappe 98%; Eng.Eerste Addisonele Taal 97; Lewensoriëntering 97%; Afrikaans Huistaal 93, Verdere Studies Wiskunde (IEB) 97%
Alise Smit 97,1 % 8 onderskeidings
Hanneke Marais, 94,6 % 7 onderskeidings
Lize Oosthuysen 93,3 % 9 onderskeidings
Zanelle Franken91,9 % 7 onderskeidings
Amika Rix, 91,3 % 8 onderskeidings
Henry Pieters 91,0 % 7 onderskeidings
Mia Kretschmer 90,6 % 8 onderskeidings
Ziané Faber 90,4% 7 onderskeidings
Anzé Du Toit 90,1% 7 onderskeidings
Henko Kohn, 89,6 % 6 onderskeidings
Hanru Visser 89,3 % 7 onderskeidings
Zani Hattingh, 88,1 % 7 onderskeidings
Carien Fourie, 86,7 % 6 onderskeidings
Elmi Rossouw, 86,7 % 6 onderskeidings
Anke Lotz, 86,0 % 6 onderskeidings
Francois Bezuidenhout, 85,4 % 8 onderskeidings
Annelie De Jong, 85,4 % 5 onderskeidings
Zanita Thompson, 85,1 % 6 onderskeidings
Kiara Nel, 84,9 % 5 onderskeidings
Vermeulen, Hanro 84,9 % 6 onderskeidings
Elzé Goosen, 84,6 % 7 onderskeidings
Meyer Cloete, 84,1 % 5 onderskeidings
Anke Dippenaar, 84,0 % 4 onderskeidings
Charlize Groenewald 84,0 % 6 onderskeidings
Philippus Van Zyl, 83,9 % 6 onderskeidings
Luhandré Olivier, 83,9 % 6 onderskeidings










