Hoër Landbouskool Boland Klas van 2024 Top Matrieks
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland is baie trots op die Klas van 2024 met ‘n 100% slaagsyfer. Die skool handhaaf dus vir die 16de agtereenvolgende jaar ‘n 100% slaagsyfer. Dankie aan al die kandidate en elke onderwyser jul harde werk het sukses gebring.
Top Tien vir 2024:

Pieter Steyn

Evan Coetzee

Bosman Meyer

Alco Bindemann

Jan-Albert van Niekerk

MJ Barnard

Clive Raines

Juan Swart

Viljé Kriel

James Smith









