AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Cannons Creek return from Grade 4-6 Camp

  • Laerskool Verkenner is expanding

  • Netbal prestasie vir Laerskool Noord-Eind

  • LS Truida Kestell leerder is gekies om Suid-Afrika in Hong Kong te Verteenwoordig

  • Western Cape swimming team results from Huguenot Primary School


Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Hoërskool Durbanville›[Onderhoud] Carna Theron: o.19A netbalkaptein van Hoërskool Durbanville

[Onderhoud] Carna Theron: o.19A netbalkaptein van Hoërskool Durbanville

By Andreneza Damonse
18th August 2022
999
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Carna Theron, Hoërskool Durbanville se o.19A netbalkaptein gesels oor Interskole.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Een van ons hoogtepunte was ‘n baie suksesvolle Gim – toernooi aan die begin van die jaar, waar ons teen spanne van regoor die land meegeding het en mekaar as span gevind het. Dit was ‘n baie goeie afskop vir die seisoen en was beslis ‘n hoogtepunt.

Hoe motiveer jy jou span? Ek probeer altyd motiveer deur ‘n voorbeeld te stel -‘n voorbeeld te stel van hoe “commitment” en harde werk lyk. Ek praat ook altyd my span moed in deur die spelers se aandag op die positiewe en op die goeie aspekte van ‘n wedstryd te vestig, in plaas daarvan om op die negatiewe te fokus en in die foute vas te kyk. Ek sal voor ‘n wedstryd en tussen kwarte die meisies motiveer om aan te hou veg en te speel tot die eindfluitjie blaas.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkaptein is Danny Roux. Sy staan my
ongelooflik goed by en ons vul mekaar baie goed aan. Sy dink soos ek en sal altyd goeie perspektief na ‘n situasie bring. Dit help ook baie dat ek aan die Hoërskool Durbanville aanvallende kant speel en sy aan die verdedigende kant. So kan ons regdeur die wedstryd die hele baan “cover” en van albei kante af aanmoedig en leiding gee. Ons werk baie goed saam en ek is baie bevoorreg om haar aan my sy te hê.

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Nege van ons tien spelers is gereed om 100% by Interskole te gee. Ons het huidiglik een besering wat ons bestuur en dophou met tyd. Verder is ons reg vir Interskole.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Natuurlik wil ons graag Interskole wen. Ons hoofdoel vir die seisoen is egter om in die liga – finaal te speel en om as die ligawenners van 2022 gekroon te word. Dit sal my, ons span en ons afrigters verseker trots maak.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan volgende jaar BCom Regte by die Universiteit van Stellenbosch studeer. Wat netbal betref, sal ek nog vir my koshuis speel, maar vir eers wil ek net op my studies fokus.

Klik hier vir die o.19A netbalspan van Hoërskool Durbanville.

Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.

TagsStellenberg vs Durbanville
Previous Article

Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A netbalspan

Next Article

Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Stellenberg netbalspanne

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville rugbyspanne

    18th August 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Stellenberg dogtershokkiespanne

    19th August 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Stellenberg VS Durbanville] Hoërskool Stellenberg A seunshokkiespanne

    14th August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Stellenberg o.19A PREM- hokkieseuns

    19th August 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Monja Neethling: o.19A dogtershokkiekaptein van Hoërskool Durbanville

    13th August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A hokkieseuns

    19th August 2022
    By Karien Frans

  • HighveldMiddelburg Hoërskool (MPU)MpumalangaRegional News

    Middelburg Hoërskool se kwartaal 2 provinsiale sport presteerders

  • Gelofte SkoolKwazulu-NatalRegional NewsWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Gelofte Skool Matriek Trofee-wenners

  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Goudkop Boogskietspan haal die Noordwes-span

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us