Voorbereidingskool Fanie Malan leerder presteer puik by die Jeugskou
ADVERTISEMENT
Ava Verster van Voorbereidingskool Fanie Malan het aan die Jeugskou deelgeneem en ‘n tweede plek behaal in die Junior Skouman kompetisie, by die Upington Landbou Expo. Baie geluk Ava met hierdie puik prestasie.










