Voorbereidingskool Durbanville leerders ontvang verskeie medaljes en sertifikate
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerlinge van die Voorbereidingskool Durbanville wat verskeie medaljes en sertifikate ontvang het.
Emily Ellmann – 2de plek by WP Karate
Alinka Odendal – 1ste plek kontemporêr by Revibe Dans
Martin van der Merwe – vordering by Tina Cowley Leessentrum
WP Gimnastiek: Luke Schneider (brons), Cari van der Merwe(silwer), William Swift (goud + nasionale deel name), Mischa Liebenberg (goud & silwer + nasionale deelname), Hailey du Buisson (brons, 2x silwer + nasionale deelname)











