Vereeniging Gimnasium prestasies
ADVERTISEMENT
Vereeniging Gimnasium prestasies.
Gimmies 1ste en 2de span hokkie wen die liga.
Netbal
Gimmies 1ste span netbal wen die superliga en die Mosselbaai toernooi.
Rugby
Gimmie rugby- Handre Britz, Richard Botes, Wynand du Plessis, Hennie Coetsee, Andre Labuschagne, Ducan Scheun, Dewaal Viljoen, Ruan van Deventer, Deon Lombaard word gekies vir Bokkieweek.
Leeray Paulsen en Shaun Radebe word gekies vir Rhinoweek.
Gevegskuns
Anje Holtzhauzen- Gaan Suid Afrikanse Kampioenskappe toe vir gevegkuns.
Venique O’Grady- Gaan Suid Afrikanse Kampioenskappe toevir JKA en behaal 5de plek.
Swem
Sibongile Makgalemele- Gaan Suid Afrikanse Kampioenskappe toe vir swen en behaal 1ste plek vir ‘butterfly’, 2de plek vir ‘backstrock’, 3rde plek vir ‘freestyle’ en 5de plek vir ‘breaststroke’.
Dandre Pretorius- Gaan Suid Afrikanse Kampioenskappe toe vir swem en behaal 3rde plek vir 100m ‘backstroke’.
Juffrou Taylor Platt kry haar honeurs graad in Bestuur en Leierskap.Gimmies is hard aan die oefen vir die Sangfees wat plaasvind later die maand. Die Hidro- en Akwaponika sentrum het ‘n ‘Microgreen’ kursus aangebied en daar het van jonk tot oud die kursus bygewoon, dit was so insiggewend en gebruikersvriendelik, iets wat jy by jou huis kan groei en gebruik.













