Truida Kestell Radikale Redenaars uitslae
ADVERTISEMENT
Radikale Redenaars: Uitslae
Baie geluk aan die volgende sprekers van Truida Kestell wat na die streeksfinaal deurgedring het wat op 4 Mei 2024 by Oranje Meisies sal plaasvind.
Voor (L-R): Andries van der Walt, (gr 3 ); Marx Geldenhuys (gr 1); Agter (middel) Alissa Pretorius, (gr 6)
Baie geluk aan die volgende sprekers van Truida Kestell wat direk na die nasionale finaal deurgedring het wat op 19 Oktober 2024 sal plaasvind.
Agter (L): Miah Grobbelaar (gr 6); Back (R): David Shepherd (gr 5)









