Tag: Springbokke
-
Hoërskool Despatch ontvang die Springbokke
Die Bokke het die beker huis toe gebring … Despatch toe gebring. Sondag, 10 November 2019 het almal die geleentheid van ‘n leeftyd gehad om die ... -
Laerskool Bellville-Noord bedank die Bokke vir die “hoop” wat hul vir SA bring
Laerskool Bellville-Noord het die Bokvrydae afgesluit met ‘n laaste Bokvrydag op 8 November. Hul het ‘n saalbyeenkoms gehad wat gehandel het oor die hoop wat die ... -
KYK: Afrikaanse HMS Pretoria ontmoet die Springbokke
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het die Springbokke op ‘n grappige wyse gelukgewens met hul welverdiende wen oor Engeland met 32-12. Hulle het dit gesê soos net ... -
Hugenote Laerskool ondersteun die Springbokke
Hugenote Laerskool is baie trots op die Springbokke wat die Rugby Wêreldbeker huis toe gebring het! Geluk manne! -
KYK: Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria deel in Springbok oorwinningsparade
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Affies was bevoorreg om vanoggend deel te hê aan die Springbokke se oorwinningsparade. Aanstaande jaar se hoofseun, Reinhardt Ludwig, het vir RG ... -
KYK: Die Hoërskool Menlopark se bloed is groen & goud
Menlo ondersteun die BOKKE selfs in die eksamen. Dit maak debiet en krediet dalk makliker as die graad 11-Rekvraestel ‘n groen en goue randjie het! In ... -
Hoër Volkskool vang gees voor die Springbok wedstryd
Die onderwysers van Hoër Volkskool het Vrydag 1 November lekker geesgevang! Hulle was reg vir die finaal! Die skool wil graag baie geluk sê aan die ... -
KYK: Hoërskool Oudtshoorn staan bankvas agter die Springbokke
Hoërskool Oudtshoorn staan bankvas agter die Springbokke, in die finaal teen Engeland in Japan. -
Laerskool Rustenburg ondersteun die Springbokke
Laerskool Rustenburg leerders en personeel ondersteun die Springbokke vir Saterdag se finaal teen Engeland in Japan. Almal het in hul groen en goud gekom ter ondersteuning ... -
KYK: HTS Drostdy geklee in groen en goud bankvas agter die Springbokke
Vandag is die Donkies van HTS Drostdy geklee in groen en goud, want ons staan bankvas agter die Springbokke in môre se Wêreldbekerfinaal. Go Bokke!!! -
KYK:Laerskool Jan Cilliers staan agter die Springbokke
Laerskool Jan Celliers is saam met ons land opgewonde oor môre se Rugby Wêreldbeker-Finaal in Japan. Hier is ons leerlinge in aksie. Ons wens die Bok-span ... -
Hoërskool DF Malan ondersteun die Springbokke
Hoërskool DF Malan personeel staan bankvas agter die Springbokke ter ondersteuning van die Wêreldbeker-rugby finaal wat môre plaasvind, in Japan, teen Engeland. -
KYK: HS Duineveld staan bankvas agter die Springbokke
Hoërskool Duineveld wens die Springbokke alle sterkte toe vir die Wêreldbeker-finaal teen Engeland wat op Saterdag 2 November plaasvind. Die skool staan bankvas agter die span! ... -
Kuswag Skool is getroue Springbok ondersteuners!
Rugby Wêreldbeker 2019 – Daar is geen twyfel wie Kuswag Skool, Amanzimtoti ondersteun nie!!! BOKKE! BOKKE! BOKKE! -
KYK: Laerskool Helderkruin ondersteun die Springbokke
Laerskool Helderkruin ondersteun die Springbokke vir eerskomende Saterdag se Wêreldbeker-finaal! Bring die beker huistoe! Die skool wil graag vir Early B bedank vir die gebruik van ... -
WATCH: Jubilate Primary School supporting the Springboks
With the national South African Rugby Team facing off England on Saturday 2nd November, a handful of learners from Jubilate Primary School got into the mood ... -
“Juffrou, my bloed is groen” – LS WA Joubert staan bankvas agter die Bokke
Die Graad 4’s van Laerskool WA Joubert skree die naweek al die pad vir die Bokke! In woorde van een van die leerders: “Juffrou, my hart ... -
Bokkoors by Laerskool Jan Celliers
Jan Celliers Laerskool en Pre-Primêre vier ons erfenis, ons land, ons trots! Sterkte BOKKE! -
WATCH: BokFriday at Fish Hoek Primary School
Fish Hoek Primary School Bok Support 2019 – In August Fish Hoek Primary School showed their support for the South African Rugby Team through a video ... -
“BokFriday” by Laerskool Slot van die Paarl
Laerskool Slot van die Paarl ondersteun die Springbokke met trots! -
AWSUM Springbok oomblikke- kyk van 2018 se hoogtepunte!
In opbou tot die 2019 Rugbywêreldbeker, deel ons graag van ons gunsteling oomblikke in Springbokrugby en `n temalied of twee. Die 2019 toernooi skop op 20 ...